Tuis arrow Nuusberigte  
Sunday, 05 September 2010
Hoof Menu
Tuis
Nuusberigte
Skakels
Kontak Ons
Soek
Administrateur
Kontak Ons

Flora Dora

Winkel 3B
Northdale sentrum
Ninapark
Akasia

Tel: 012 542 2733 
Faks: 012 542 3731 
Cell: 082 922 7456 
  

Aanteken Vorm
Nuusberigte
Voorspoedige nuwejaar PDF Druk Epos

Hallo almal

Ons hoop almal gaan 'n voorspoedige nuwe jaar beleef.

Die afgelope week se reën maak dit nogal vir ons in die blommebedryf moelik.

Ons glo die blomme sal nie te skaars raak nie.

Aan almal wat die jaar gaan troue - Baie sterkte met die reëlings en kontak ons gerus vir 'n kwotasie.

Ons glo jy gaan aangenaam verras wees met wat ons jou kan bied.

 

 Flora Dora Groete

 

 

 
Lekker blomme nuus PDF Druk Epos

Die lekker reën die afgelope week het darem gesorg dat die blomme op die plase hulle regte voedingstowwe kry , en dit sal verseker dat die blomme se gehalte en hoeveelhede wat blom drasties verbeter.

Interflora het die jaar 2 nuwe dae ingestel op die blomkalender. "Onderwysersdag" word op die 5 de Oktober gevier en "Oupa en oumadag" op die 11 de November. Ons glo die betrokkenes sal lekker bederf word op die dae.

Die gebruiklike "baasdag" is op die 13 deOktober en al die mense wat 'n baas het moet dit asb nie vergeet nie. Sit daardie bestellings sommer reeds vroeg in.

Die plaaslike rose is gelukkig nou weer op die mark beskikbaar en ons kan duidelik sien dat ons boere van die beste rose in die wêreld kweek.

 

Flora Dora Groete 


 
Blomme uit Holland PDF Druk Epos

Die blomme in Holland was die jaar weer iets besonders

 Blommelande in Holland Pient Tulpe

   

 
Webdesign by Webmedie.dk Webdesign by Webmedie.dk