| Voorspoedige nuwejaar |
|
|
|
|
Hallo almal Ons hoop almal gaan 'n voorspoedige nuwe jaar beleef. Die afgelope week se reën maak dit nogal vir ons in die blommebedryf moelik. Ons glo die blomme sal nie te skaars raak nie. Aan almal wat die jaar gaan troue - Baie sterkte met die reëlings en kontak ons gerus vir 'n kwotasie. Ons glo jy gaan aangenaam verras wees met wat ons jou kan bied.
Flora Dora Groete
|
| Volgende > |
|---|



